Dol oor die produk! Dit is so gerieflik om te gebruik. In die oggende voor skool, kyk ek gou 'n laaste keer wat alles die dag vir elk van my kinders gebeur - net om seker te maak alles is gepak. SOOO bly ek het dit gekoop.
T
Tarryn H.
I love my weekly planner!!!
I love my weekly planner!!! Thank you so much.
And the hummingbird artwork is beautiful.
I will definitely order again in a few years time when I need to add my baby boys activities to the board.
Thank you !!